Friday, July 21, 2017
Currency
£ R $

Shopping Cart

0 item(s) - R0.00
Your shopping cart is empty!
Welcome visitor you can login or create an account.

Albums

Display: List / Grid
Show:
Sort By:
Annalise Wiid - (1993) Kaalvoet
Annalise Wiid se eerste album wat haar toetrede tot Afrikaanse geestelike musiek ingelui het.  ..
Annalise Wiid - (2003) Blou Kitaar
n Dubbel album. Annalise skryf nie net geestelike musiek nie, maar ook “gewone” songs en toonset ook..
Annalise Wiid - (2005) Nkosi is hier
Die album is ‘n kombinasie van gewone en geestelike songs wat sê: Nkosi (God) is hier – met ons, in ..
Annalise Wiid - (2010) Nog
NOG is soos ‘n krismis trifle: laag op laag lekkerte! ‘n Heerlike versameling uit alles wat Annalise..
Annalise Wiid - (2013) Kyk haar oë
15 Luister-liedjie skilderye. Woord-portrette in wysie-rame. Elke lied skilder iemand se storie, iem..
Anneke Hanekom - (2013) Kom Nader
Oorspronklike en vernuwende musiek deur die talentvolle jong sangeres Anneke Hanekom. Original and ..
Christa Steyn - (2011) Ek wil vir jou
'n Album wat bestaan uit opnames van haar liedjies deur vooraanstaande kunstenaars - haar vriende wa..
Cornel Stander - (2013) Sing!
Cornel Stander se gunstelingliedjies onder inspirasie van en met verwerkings deur Christa Steyn. Co..
Cornel Stander - (2015) Fingerprints
Fingerprints is musikale pitkos vir die siel en ’n album vir ’n ieder en ’n elk.  Die pragtige ..
Helena Hettema - (2012) Rooiwynliefde
2012 vrygestel, oorspronklike Suid-Afrikaanse kontemporêre (Engels en Afrikaans) musiek van ons sang..
Helena Hettema - (2014) Woord-Engel
Die album bevat 16 oorspronklike gedigte van Azette Wiesner, met toonsettings van Lieze Stassen – te..
Herman van den Berg (2000)
Herman van den Berg se selfgetitelde eerste album het die weg gebaan vir sy vars klank in Afrikaans...
Herman van den Berg - (2002) Proe Die Aarde
Herman van den Berg se tweede album het voortgebou op die suskses van sy eerste, maar het selfs nog ..
Herman van den Berg - (2008) Dit is wat dit is
Herman se derde album met oorspronklike musiek is 'n konsepalbum wat die nietigheid van die mensdom ..
Herman van den Berg - (2011) BREL laat my by jou bly
Jacques Brel is by vêrre die mees beroemde musikant wat België nog voorgebring het en die invloed va..
Herman van den Berg - (2013) Onthou
Herman se vierde album met oorspronklike musiek het die konsep van herinneringe ondersoek. Hierdie a..
Jannie du Toit - (1981) 'n Liedjie vir jou
'Jannie du Toit se eerste solo-album van 1981 - nog in die tyd van die Musiek en Liriek-"beweging" ..
Jannie du Toit - (1990) Palet
Jannie du Toit  se eerste CD. 'Madeleine' en 'Gee ons vrede' word baie gewild en Koos du Plessi..